Wes-Kaap Netbalspanne. Vier netbalspelers van Hoërskool Durbanville is verkies as Kapteine en onder-Kapteine van hul onderskeie Wes-Kaap Netbalspanne. Al vier die spanne sal dus deur Durbies gelei word.
- Lienka Serfontein: Wes-Kaap Netbal, O.18 Cedars Kaptein
- Anika Loubser: Wes-Kaap Netbal, o.15 Oaks Kaptein
- Anja Mostert: Wes-Kaap Netbal, o.15 Williows Kaptein
- Minieke Serfontein: Wes-Kaap Netbal, o.16 Willows Onder-Kaptein
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf