)
Wes-Kaap Netbalspanne – Hoërskool Durbanville leerders Kapteine

Wes-Kaap Netbalspanne. Vier netbalspelers van Hoërskool Durbanville is verkies as Kapteine en onder-Kapteine van hul onderskeie Wes-Kaap Netbalspanne. Al vier die spanne sal dus deur Durbies gelei word. Meer skolenuus:…