Wildeklawer Sport. Uitspele dag: Hoërskool Durbanville se 1ste netbalspan doen goed. Ten spyte van beserings, eindig hulle derde in hul poel. Met die finale uitspele vanoggend, 1 Mei, wen Hoërskool Durbanville vir Hoërskool La Rochelle van die Paarl met 21-18. Die span speel nou vanmiddag teen Helpmekaar Kollege van Gauteng vir posisie 5/6.
Hoërskool Durbanville is onsettend trots op hul span, nie net vir hulle goeie spel nie, maar veral vir die karakter en deursettingsvermoë wat hulle toon.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








