GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns. Vier leerders van Hoërskool Durbanville het toekennings/prestasies by die GMMDC Nasionale Wiskunde Kuns kompetisie hehaal.
- Christiaan Rothmann (Graad 9 – Behaal ‘n Brons toekenning)
- Mari van Zyl (Graad 9 – Silwer)
- Nell van Wyk (Graad 9 – Goud)
- Anke Hinze (Graad 8 – Finalis)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf