SA Fast 5 Netbal. SA Fast 5 Netbal, afrigter van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se Eerstespan, is een van die 10 netbalspeelsters wat in die SA Fast 5 netbalspan ingesluit is. Die span sal aan die 2023 Netball Fast 5 World series deelneem. 2023 Se Fast 5 World Series vind op 11 en 12 November in Christchurch, New Zealand plaas.
Die ander lede van die span is Zandre Smit, Amber Coraizin, Nozipho Ntshangase, Jeanie Sten, Sian Moore, Nomfundo Mngomezulu, Shannen Bartlett, Danielle van Nieuwenhuysen, Tinita van Dyk,Didintle Keebine (non-traveling), Chantelle Swart (non-traveling).
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








