Heart Health

Hoogtepunte van 2024 – Hoërskool Durbanville

Hoogtepunte van 2024. Hoërskool Durbanville deel enkele hoogtepunte van 2024.

  • Durbie, Lara vd Vyver word gekroon as SA XCO & SA XCC Bergfiets kampioen.
  • Durbanville se Hokkiespelers word in die verskeie WP Hokkiespanne opgeneem.
Hokkiespelers in WP Hokkiespanne
  • Durbanville se 1ste Gholfspan eindig 4de by die SA Hoërskole Gholfkampioenskap. Henru Walters eindig 2de algeheel in die houespel afdeling.
Durbanville se 1ste Gholfspan
  • Durbanville 1ste Gholfspan klop Outeniqua 3-1 in die jaarlikse Interskole op Kingswood Golf Estate.

Oud-Durbies, Bianca Odendaal en Minette Erasmus word opgeneem in die SA o19 Netbalgroep.

Bianca Odendaal en Minette Erasmus
  • Durbie, Henru Walters, wen die SA o17 Gholfkampioenskap in Kimberley.
Henru Walters

Durbanville Netbalspelers, Anja en Anika haal die SA o16 Netbalspan.

Anja en Anika
  • Durbanville Netbalspelers verteenwoordig die Wes-Kaap Netbalspanne. Annebelle Louw, Karli van der Merwe, Lianel Groenewald, Kayla du Plessis, Kylie van der Bergh, Mienke du Toit,
  • Durbanville 1ste XV & o16A rugymanne maak hul skool trots by die verskeie provinsiale rugbyweke.
Provinsiale rugbyspelers
  • Durbanville Netbalspelers verteenwoordig die CTHSN-Netbalspanne.
  • Die jaarlikse Mnr & Me Durbie was ‘n hoogtepunt op die seniors se kalenders.
Mnr & Me Durbie
Mnr & Me Durbie
Mnr & Me Durbie
Mnr & Me Durbie
Mnr & Me Durbie
  • Durbanville atlete ryg medaljes in tydens die SA Atletiekkampioenskap by Dal Josafat in die Paarl.
SA Atletiekkampioenskap
SA Atletiekkampioenskap
  • Durbanville neem deel aan die Curro Podium Nasionale Finaal by Pilditch in Pretoria en eindig in die top 10 algeheel en 1ste uit die WP skole.
Curro Podium Nasionale Finaal
  • Durbanville 1ste XV Rugbyspan klop Queens College tydens die Grey PE Rugbyfees.
1ste XV Rugbyspan
  • Durbanville wen die Top 4 Atletiek sowel as Beste Dogters- en Beste Seunsspanne.
Top 4 Atletiek
  • Durbanville wen die SA Tweekamp Kampioenskap in Bloemfontein.
SA Tweekamp Kampioenskap
  • Durbanville Tweekamp wen Interprovinsiale Kampioenskap op Oudtshoorn.
Tweekamp
  • Durbanville 1ste XI Krieketspan wen die WPNS 6-aan-‘n-kant toernooi, WPNS T25 Uitklop en die WPNS 50 boulbeurt Kompetisie. Durbanville o14A wen die WPNS 50 boulbeurt Kompetisie. Klop Stellenberg in die finaal van die WPNS 50 boulbeurt Kompetisie. Klop Stellenberg in die finaal van die WPNS T25 Uitklop Kompetisie
1ste XI Krieketspan
O.14A krieketspan
  • Durbanville se o.14A Netbalspan wen Wes-Kaap en eindig 4de by die SA Topskole Netbaltoernooi.
O.14 Netbalspan
  • Hoërskool Durbanville se 1ste Netbalspan wen HMS Bloemhof 29-27.
1ste Netbalspan
  • Durbanville se o.17A 7’s Rugbyspan behaal ‘n algehele 3de plek in die Nasionale 7’s Reeks Finaal by Grey Kollege in Bloemfontein. Durbanville verloor naelskraap in die semi-finaal teen Grey Kollege en sit 50 op in die 3/4de plek uitspeel wedstryd teen Kempton Park.
  • Durbanville se Bergfietsleerders kwalifiseer om aan die SA Kampioenkskap deel te neem. Lara vd Vyver wen die SA titel.

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Young Chef’s Competition – Camps Bay High School

Young Chef’s Competition. This past weekend, Grade 12 Consumer Studies students Fawaz Sarlie and Dante Perucatti represented Camps Bay High School at the WCED Young Chef’s Competition. It was hosted…

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Bergfietsry. Tydens ‘n bergfietsry kompetisie tussen Grey Kollege se bergfietsspan en Affies se span het die twee skole mekaar uitgedaag. Die spanne het die afgelope naweek net buitekant Bloemfontein op…

Leave a Reply

You Missed

Young Chef’s Competition – Camps Bay High School

Young Chef’s Competition – Camps Bay High School

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Head Boy 2025 – Creston College

Head Boy 2025 – Creston College

Skole rugbyspanne – Primêre Skool Naudeville

Skole rugbyspanne – Primêre Skool Naudeville

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville gimnaste presteer

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville gimnaste presteer

Head Girl 2025 – Creston College

Head Girl 2025 – Creston College