Western Cape WAG Gymnastics. Hoërskool Durbanville leerder, Helena Fourie, het die 3de September deelgeneem by die Western Cape WAG Gymnastics Championships in Saldanha waar sy op level 8 (ouderdom 14 en bo) die volgende prestasies behaal het:
- Level 8 (14j en ouer)
- Derde plek (Brons medalje) vir Vloer
- Derde plek (Brons medalje) vir Vault
Helena kwalifiseer ook om die Wes-Kaap se Gimnastiekspan te verteenwoordig by die Gym Games (SA’s) in Pretoria op 2 Oktober.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf