Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi. Twee leerders van Hoërskool Durbanville, Sebastian Fourie en Mija Vermeulen, het onlangs aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem.
Hulle het as volg presteer:
- Sebastian Fourie – Goud in Freestyle, FS – U/15
- Sebastian Fourie- Goud in Greco-Roman, GR – U/15
- Sebastian word aangewys as Parow se beste senior stoeier vir sy dubbelgoud.
- Mija Vermeulen – Goud WW – President – Juniors
- Mija word aangewys as die ander senior stoeier van die dag vir haar goud en die feit dat sy nie ‘n enkele punt afgestaan het nie.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








