SA Netbal Kampioenskap. Hoërskool Durbanville het deelgeneem aan die SA Netbal Kampioenskap Fast 5 & Hoops.
Durbanville se o15A Netbalspan was onoorwonne aan die einde van Dag 1.
Uitslae:
- Wen teen Hoërskool Ben Vorster 28 -13
- Wen teen Potch Gimnasium 29 – 9
- Wen teen Hoërskool Goudveld 26 -13
- Wen teen GHS 25 -14
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf