)

SA Nasionale Netbal Kampioenskap – Durbanville netbal skitter

SA Nasionale Netbal Kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se o.16 en o.17 netbalspanne het die eerste dag van die SA Nasionale Netbal Kampioenskap skitterend afgeskop. Die o.16’s het al vier hul wedstryde gewen en die o.17-span het drie van hul vier wedstryde gewen.

Die uitslae van Durbies o.16 op dag een is as volg:

  • Wen vs Tlatlisang 32 – 4
  • Wen vs Lydenburg 22 – 9
  • Wenvs Transvalia 18 – 7
  • Wen vs Kholokuhle 19 – 7

Die uitslae van Durbies o.17 op dag een is as volg:

  • Wen vs De Aar 26 – 6
  • Wen vs St Annes 19 – 3
  • Wen vs Hlomani 16 – 4
  • Veloor vs Menlo 9 – 13

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal