World Lyrical Dance. Mieke Carr, graad 8 leerder aan die Hoërskool Strand het vanaf 2 tot 6 Augustus aan die World Lyrical Dance Federation se finaal in Ierland deelgeneem.
Mieke Carr, Grade 8 learner at Strand High School, competed in the World Lyrical Dancing Federation final in Ireland from 2 to 6 August.
Mieke het puik uitslae behaal. Results:
- o/16 Solo Jazz Level 2 – Eerste plek met goud
- o/16 Solo Acro Intermediate – Eerste plek met goud
- o/16 Solo Lyrical Level 2 – Eerste plek met goud
- o/16 Jazz Improv – Eerste plek met goud
- Haar duet, sowel as twee groepe waarin sy gedans het, het ook goud ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf