SA Nasionale Netbal Kampioenskap – Durbanville netbal skitter
SA Nasionale Netbal Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se o.16 en o.17 netbalspanne het die eerste dag van die SA Nasionale Netbal Kampioenskap skitterend afgeskop. Die o.16’s het al vier hul wedstryde…








