)

Wes-Kaap Liga-kampioenskap – Hoërskool Durbanville

Wes-Kaap Liga-kampioenskap. Hoërskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18’s het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp.

Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap Liga:

  • o14A – 1ste
  • o15A – 4de
  • o16A – 3de
  • o17A – 4de
  • o18A – 4de

Hiermee die uitslae van die afgelope naweek se o.15, o.17 en o.18 Wes-Kaap Liga-Kampioenskap:

o15A Span

  • Verloor teen La Rochelle 5-9
  • Wen teen Manzomthombo 16-11
  • Wen teen Paarl Gimnasium 19-1
  • Verloor teen Stellenberg 11-16
  • Verloor teen La Rochelle 7-8

o17A Span

  • Wen teen Bloemhof 15-11
  • Wen teen Luhlaza 18-12
  • Wen teen Ihlumelo 32-3
  • Wen teen Langenhoven Gimnasium 19-14
  • Verloor teen Paarl Gimnasium 6-13
  • Verloor teen Stellenberg 10-12

o19A Span

  • Wen teen Vredendal 46-15
  • Wen teen Outeniqua 38-24
  • Wen teen Kayamandi 74-3
  • Wen teen Hoërskool Punt 45-21
  • Verloor teen Paarl Gimnasium 27-30
  • Verloor teen La Rochelle 27-31

Hoërskool Durbanville o.14A, o.16A en o.17A’s kwalifiseer dus om aan die SA Kampioenskap deel te neem.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal