)
Wes-Kaap Liga-kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville

Wes-Kaap Liga-kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18’s het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap…