Bloemendal Bergfietsry kampioenskap. Agt fietsryers van Hoërskool Durbanville wat die naweek aan die Bloemendal Fietsry kampioenskap deelgeneem het, het ook gekwalifiseer vir die SA Skole Fietsry Kampioenskap in Brits vanaf 29 September tot 1 Oktober 2023:
- Ryan Koorzen
- Henri Coetzee
- Stephan Claassen
- Liam Henning
- Sebastian Dreyer
- Eryn Marais
- Nadia van Wyk
- Mieke Muller
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf