)

Con Spirito kunswedstryd – Hoërskool Ermelo presteer

Con Spirito kunswedstryd. Hoërskool Ermelo se leerders het deelgeneem aan die eerste rondte van die Con-Spirito-kunswedstryd.

Die Erries het uitstekende resultate verwerf:

Madri van Niekerk
  • Kuns, Olieverf 89%
  • Kuns, Grys potlood 98% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)
  • Kuns, Oil Pastels 96% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)
  • Kuns, Fotografie 95% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)
  • Kuns, Water verf 99% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)
  • Kuns, Houtskool 97% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)
  • Afrikaans redenaars 88%
  • English Additional Language prepared 95% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)

Siyabonga Makhanya

  • English First Language prepared reading 96% (deur na Forte-ronde)

Zané du Plessis

  • Kreatiewe skryfwerk 85%

Miané Swanepoel

  • Fotografie 87%
  • Afrikaans Voorbereide lees 96% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)
  • Afrikaans Redenaars 94% (Itemwenner en deur na Forte-rondte)
  • Kreatiewe skryfwerk 87%

Chrizanne Joubert

  • Voorbereide gediglees 92% (deur na Forte-rondte)
  • Onvoorbereide Bybellees 92% (deur na Forte-rondte)
  • Afrikaans Voorbereide Redenaars 94% (deur na Forte-rondte)

Daniel Mostert

  • Potloodskets 94% (deur na Forte-rondte)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal