Jukskei Skole liga. Die Jukskei Skole liga het die afgelope naweek plaasgevind. Hoërskool Trio, Kroonstad, se leerders het as volg presteer:
- A1 span wen skole liga. Danie Schoonraad, Righard van Zyl, Charne Smalberger, en Lohane Baumgarden.
- B 1 Afdeling 2 de in liga. Franco Norval, Markus Fourie, Robbie Bandjies en Mikayla Mynhardt.
- B2 Afdeling skole liga wenners. Kayla Welgemoed, Cala Welgemoed, Wilandri Britz en Alexandre Delport.
- A1 dubbels spel. Righard van Zyl en Robbie Bandjies wen goud. Wian la Cock en Franco Norval A1, wen silver.
- B1 Afdeling wen Goud. Markus Fourie en Mikayla Mynhardt.
- Wilandri Britz en Cala Welgemoed: 2 de plek. B2 afdeling: Kayla Welgemoed en Alexandre Delport.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf