)
Rugby toer na George – Hoërskool Wesvalia presteer

Rugby toer na George. Wesvalia se 1ste rugbyspan het ‘n suksesvolle rugby toer na George gehad. Hulle sluit die toer af met oorwinnings teen Hoërskool Trio, Bergsig Akademia en Hoërskool…

KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Upington

KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Uppies se krieketspan by die KOVSIE Smash Kriekettoernooi het gister teen Hoërskool Despatch asook Hoërskool Witteberg gespeel. Die manne in oranje verloor hul wedstryd teen Despatch, maar…

KOVSIE Smash dag 2 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Despatch Hoërskool Despatch…

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché

Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…

ASA Atletiekkampioenskap – Hoërskool Despatch

ASA Atletiekkampioenskap. Hoërskool Despatch is baie trots op hul sewe atlete wat gekies is vir vanjaar se ASA Atletiekkampioenskap span. Hulle verteenwoordig die skool tans by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in…

Stigtingsdag – Hoërskool Despatch 75 jaar van welslae

Stigtingsdag. In hierdie 75 jaar lê soveel opgesluit: vreugde en voorspoed, liefde, lag, leed, maar ook lesse. Akademiese prestasies, oorwinnings op die sportveld, applous in die kultuurakker, ongekende leierskappotensiaal. Op…

Hoërskool Despatch lewer ‘n wenner op: Rassie Erasmus

Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Despatch in die Oos-Kaap het ‘n oud-leerder gelewer wat na skool, beslis sy…