Heart Health

KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Upington

KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Uppies se krieketspan by die KOVSIE Smash Kriekettoernooi het gister teen Hoërskool Despatch asook Hoërskool Witteberg gespeel. Die manne in oranje verloor hul wedstryd teen Despatch, maar wen teen Wittenberg met 67 lopies.

Uitslae van wedstryd:

  • Ruann Esterhuizen is as speler van die wedstryd aangewys. Ruann het in die wedstryd 18 lopies aangeteken. Sy boulsyfer was 3/18. Hy het ook asook 2 vangskote behaal.
  • Vaylen Lombaard was die voorste lopiemaker met ‘n totaal van 57 lopies.
  • CJ Botha word dan ook na afloop van dag twee aangewys as die mees ekonomiese bouler van die dag. CJ se boulsyfer was 3 paaltjies vir 1 lopie in 2 beurte!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.uppies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché

Matriek 2024 uitslae. Hoërskool Jim Fouché kondig met trots hul Matriek 2024 uitslae aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld, Welkom is besonder trots op hul matrikulante se matriekuitslae vir 2024. Akademie bly Goudveld se eerste prioriteit. Die matriekuitslae van 2024 se statistieke is as…

Leave a Reply

You Missed

Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché

Matriek 2024 uitslae – Hoërskool Jim Fouché

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld

Matriekuitslae 2024 – Hoërskool Goudveld

Outstanding Matric Results – Shangri-La Academy

Outstanding Matric Results – Shangri-La Academy

Matric results 2024 – St Andrew’s School

Matric results 2024 – St Andrew’s School

Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo

Matriekklas van 2024 – Hoërskool Ermelo

Matriek-uitslae 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Matriek-uitslae 2024 – Hoërskool Fichardtpark