Training Show – Merensky Landbou Akademie
Training Show – Abigail Petersen van Merensky Landbou Akademie het saam met haar perd, Whisper, aan ‘n Training Show deelgeneem. Dit het op 16 Mei by Liam’s Voice Montessori in…
LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie
LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie se landloop-atlete het deelgeneem aan die LIMA Liga 1 landloop. Dit het plaasgevind Saterdag, 18 April 2026, by die Euphorbia School in…
Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie
Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie trap die nuwe jaar af met ’n klomp vars gesigte wat die Plasie-familie kom versterk. Hierdie nuwe onderwysers bring nie net kennis nie, maar…
KOVSIE SMASH Krieketweek 2026 – Merensky Landbou Akademie
Kovsie Smash Krieketweek 2026. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen. Merensky Landbou Akademie wens hul eerste krieketspan alles van die beste toe vir die KOVSIE SMASH-krieketweek 2026, aangebied deur Hoërskool Fichardtpark in…
Gholfsterre Skitter – Merensky Landbou Akademie
Gholfsterre Skitter – Merensky Landbou Akademie is baie trots op twee gholfsterre. Hulle skitter op die gholfbaan deur groot golwe te maak. Jaydrian Moolman het op 6 Desember sy merk…
Plasies blink op tennisbaan – Merensky Landbou Akademie
Plasies blink op tennisbaan – Merensky Landbou Akademie het rede tot groot trots. Vyf van Plasies se talentvolle tennisspelers blink uit op die tennisbaan. Hulle is onlangs gekies om Limpopo…
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie
Junior Binnenshuise Hokkie IPT – Merensky Landbou Akademie is trots om aan te kondig dat Coach Reinhardt Blokker, gaan uitblink by die eerste Junior Binnenshuise Hokkie IPT. Van 31 November…
American Dance Awards – Merensky Landbou Akademie
American Dance Awards – Mieke Honeyball, ‘n talentvolle leerder van Merensky Landbou Akademie het geskitter tydens die American Dance Awards. Sy het deelgeneem aan die American Dance Awards Streeksbyeenkomste. Dit…
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie
Krieketspelers vir Limpopo spanne – Merensky Landbou Akademie het rede om fees te vier! Verskeie van hul uitmuntende krieketspelers is onlangs gekies vir Limpopo spanne. Hierdie krieketspelers sal op provinsiale…
Boogskuts Skitter Nasionaal – Merensky Landbou Akademie
Boogskuts Skitter Nasionaal – As jy gedink het boogskiet is net vir Robin Hood en sy klomp, dink weer! Twee van Merensky Landbou Akademie se eie twee jong helde het…
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie se jong wetenskaplikes blink uit by Tritech-finale! Die Plasie het geglinster! Op 19 en 20 September het Merensky Landbou Akademie die nasionale…
Tweede Tennisspan Onoorwonne – Merensky Landbou Akademie
Tweede Tennisspan Onoorwonne – Merensky Landbou Akademie se tweede tennisspan het die Pepps Polokwane in styl verslaan. Die tweede tennisspan is onoorwonne in die B-liga. Plasies se tweede tennisspan het…
Swemspan by Mopani Interhoër – Merensky Landbou Akademie
Swemspan by Mopani Interhoër – Merensky Landbou Akademie se swemspan het op 16 September deelgeneem aan die Mopani Interhoër. Dit het plaasgevind by Hoërskool Pietersburg. Die skool het as gasheer…
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie se redenaars het weer gewys dat hulle nie net op die sportveld en in die klas uitblink nie. Hulle redenaars laat ook…
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie dink vinnig
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September hul kultuurskoene aangetrek. Die atmosfeer was elektries, die spanning tasbaar, en die woorde vlugter as ooit. Plasieland het…
Plasies Laat Pyle Vlieg – Merensky Landbou Akademie
Plasies Laat Pyle Vlieg – Merensky Landbou Akademie se Plasies het die naweek van 23 en 24 Augustus die pyle laat vlieg. Die wind het so gewaai soos ‘n kwaai…
Tweede Tennisspan spreek talent – Merensky Landbou Akademie
Tweede Tennisspan spreek talent – Merensky Landbou Akademie se tweede tennisspan spreek talent. Maandag, 18 Augustus was ’n dag van vasberadenheid, spanwerk en puik tennisspel. Merensky Landbou Akademie se tweede…
Limpopo Amateur Dansfees – Merensky Landbou Akademie
Limpopo Amateur Dansfees – Leerders van Merensky Landbou Akademie het die verhoog behoorlik laat gons tydens die jaarlikse Limpopo Amateur Dansfees (LADF). Dit het op 25 en 26 Julie 2025…
Plasie-Boogskuts skiet Hoog – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Boogskuts skiet Hoog. Plasie-boogskuts maak ‘n merkbare impak by Limpopo-Noord Field Toernooi. Phalaborwa – 28 en 29 Junie 2025 Merensky Landbou Akademie se boogskietspan het hul merk gemaak by die…
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landou Akademie
Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers – Merensky Landbou Akademie het die naweek gestraal met die verkiesing van hul dinamiese nuwe Uitvoerende Komitee en Koshuisleiers vir die 2025/2026-termyn! Tydens ‘n inspirerende opleidingskamp…
Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie
Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie se tennisspelers het die laaste week van Mei 2025 aan twee vriendskaplike tenniswedstryddae deelgeneem. Hulle het op 28 Mei gespeel teen Standford Lake College…
Plasie dogtershokkie – Merensky Landbou Akademie
Plasie dogtershokkie. Die Plasie dogtershokkiespanne het op 15 April puik spel gelewer tydens hul ligawedstryde teen Stanford Lake College op tuisgrond. Die o14A-span het met goeie samewerking en deursettingsvermoë ’n…
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie
Netbaltoer by Ghoenaskraal – Merensky Landbou Akademie se B- en C-netbalspanne het in April 2025 ‘n netbaltoer onderneem. Dit het plaasgevind by Ghoenaskraal naby Modimolle. Gedurende die Netbaltoer by Ghoenaskraal…
Netbal Skeidsregters – Merensky Landbou Akademie
Netbal Skeidsregters. Merensky Landbou Akademie het ‘n spesiale reëlbespreking vir netbal bygewoon. Die aanbieding was onder leiding van Koketso Kgabo, ‘n gekwalifiseerde NSA A-vlak skeidsregter. Die sessie was gemik op…
Lima Skole Atletiekkampioenskap – Merensky Landbou Akademie
Lima Skole Atletiekkampioenskap. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen, se atlete het op 15 Maart deelgeneem aan die LIMA Skole Atletiekkampioenskap wat by die Universiteit van Limpopo in Polokwane aangebied is. Die…
Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie
Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se nuwe Graad 8’s of “2025 se Skiewies” soos na hulle verwys word, het ‘n jarelange tradisie voortgesit. Op Vrydag, 24…
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Goudveld
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Ruhan Dreyer het vanaf 6 tot 10 Januarie Hoërskool Goudveld se 1ste krieketspan verteenwoordig by die Kovsie Smash Kriekettoernooi in Bloemfontein. Hy het uistekende boulwerk gedoen en…
KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…
KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Swimming High Performance Camp – Merensky Landbou Akademie
Swimming High Performance Camp – Twaalf leerders van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen is genooi na die Limpopo Aquatics Swimming High Performance Camp. Dit word op 23 November in Mokopane aangebied.…
Fast Five Netbal SA’s – Hoërskool Jim Fouché
Fast Five Netbal SA’s. Twee van Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SA’s. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…
Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie
Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se hokkie doelwagters en afrigters het ‘n doelwagterskursus bygewoon. Mnr Reinhardt Blokker, nuwe Astro bestuurder en hokkie afrigter van Merensky, het die kursus…
Plasie-Skuts Skiet Goud – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Skuts Skiet Goud – Vier skuts van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen het op Saterdag, 24 Augustus 2024, aan die GBS 3D-kampioenskap by die Klipspringer Lodge in Mbombela, Mpumalanga deelgeneem. Die…











































