Plasie-Skuts Skiet Goud – Vier skuts van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen het op Saterdag, 24 Augustus 2024, aan die GBS 3D-kampioenskap by die Klipspringer Lodge in Mbombela, Mpumalanga deelgeneem.
Die Plasie Skuts wat deelgeneem het is:
- Henk Meyer
- Nathan Swanepoel
- Carli Smit en
- Zelke Kruger
Henk Meyer, Nathan Swanepoel en Carli Smit behaal goud, terwyl Zelke Kruger ‘n silwermedalje losskiet.
Die ABO Triple Crown Been 3 is geskeduleer vir 5 September 2024 in Pretoria.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








