Plasie-Skuts Skiet Goud – Merensky Landbou Akademie
Plasie-Skuts Skiet Goud – Vier skuts van Merensky Landbou Akademie, Tzaneen het op Saterdag, 24 Augustus 2024, aan die GBS 3D-kampioenskap by die Klipspringer Lodge in Mbombela, Mpumalanga deelgeneem. Die…









