)

Krieket Noordvaalbeker Uitspele – Hoërskool Rustenburg die wenners

Krieket Noordvaalbeker Uitspele. Die Rusties se o.15A-krieketspan het koning gekraai teen Hoërskool Pietersburg tydens die Krieket Noordvaalbeker uitspele. Op Saterdag, 21 Oktober, behaal Hoërskool Pietersburg 95/10 na 19 beurte. Die Rusties behaal 99/4 na 11.3 beurte en wen met 6 paaltjies.

  • Tristan van der Linde van Hoërskool Rustenburg is aangewys as die beste kolwer van die dag toe hy 29 lopies aangeteken het.
  • Tristan van der Linde het 22 n.u.n met die kolf behaal en 2/16 in sy boulbeurte.
  • Thian Labuschagne behaal ook 22 lopies en 3/39 in sy boulbeurte.
  • Na afloop van die stryd is Augie Behrens as beste bouler aangewys met 2/0.
  • Nathan Fourie het 2/9 in sy boulbeurte behaal.

Eerskomende naweek, 28 Oktober, sê die top-8 skole mekaar die stryd aan in die Noordvaalbeker- kwarteindrondte.

Die Rusties se o. 15A-span gaan kragte meet teen Hoërskool Transvalia.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal