Redenaarsfinaal 2023. Welkom Volkskool se Babbelbekkies het omtrent oorgeborrel tydens die graad 6 en 7 Redenaarsfinaal 2023. Die leerders het baie goed presteer en uitstekende uitslae behaal.
Graad 6-Redenaars:
Meisies:
- 1ste – Carike du Toit
- 2de – MichĂ© Penton
Seuns:
- 1ste – Wivo GrovĂ©
Graad 7-Redenaars:
Meisies:
- 1ste – Kaylee Groenewald
- 2de – Janke Rossouw
- 3de – Chane Marais
- 4de – McKayla Beukes
Seuns:
- 1ste – Elrico Weideman
- 2de – Logan Jacobs
- 3de – Xavier Korb
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto’s verskaf