Redenaarsfinaal 2023. Welkom Volkskool se Babbelbekkies het omtrent oorgeborrel tydens die graad 4 en 5 Redenaarsfinaal 2023. Hulle het uitstekend presteer.
Graad 4-Redenaars:
Meisies
- 1ste – Dominic Ferreira
- 2de – Zanthé du Plessis
- 3de – Kelsey Smith
Seuns:
- 1ste – Naudé Willemse
Graad 5-Redenaars:
Meisies:
- 1ste – Mieke Strydom
- 2de – Leila Erasmus
- 3de – Kara Taute
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkomvolkskool.co.za/
Foto’s verskaf