Radikale Redenaars Nasionaal. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die Redenaar Seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit! Op Saterdag,21 Oktober, het die Radikale Redenaars Nasionaal plaasgevind in Johannesburg. Hoërskool Punt het, soos gewoonlik, nie teleurgestel nie.
Die volgende uitslae is behaal.
- Fanie Keyser (gr.10) wen nasionaal induviduee
- Punt se graad 8 span (Carel Strydom, Mienke Vorster, Lee-Anne Pretorius en Jana Pretorius) behaal ‘n tweede plek Nasionaal
- Die graad 11 span (T.J. Vorster, Evert Potgieter, Johannes Pretorius en Gratia Pauw) behaal ook ‘n tweede plek Nasionaal
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto’s verskaf