)
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Truida Kestell

Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Op Saterdag, 19 Oktober het drie leerders van Laerskool Truida Kestell deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars in Boksburg. Die drie leerders…

Radikale Redenaars Nasionaal – Hoërskool Punt presteer

Radikale Redenaars Nasionaal. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die Redenaar Seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit! Op Saterdag,21 Oktober, het die Radikale Redenaars Nasionaal plaasgevind in Johannesburg. Hoërskool Punt het, soos gewoonlik,…