)

Top Matrikulant van 2024 – Hoërskool Rustenburg

Top Matrikulant van 2024. Die Top Matrikulant van verlede jaar is aangekondig. Baie geluk aan Jurie Blignaut, 2024 se hoofseun van Hoërskool Rustenburg, wat vanoggend tydens ‘n ontbytfunksie aangewys is as 2024 se Top Matrikulant van 2024. Jurie het die hoogste punte-totaal in 2024 se matriek-eindeksamen in Suid-Afrika behaal. Hy gaan vanjaar medies studeer aan die Universiteit van die Vrystaat.

Jurie het ‘n spesiale prys ontvang by verlede jaar se Universiteit van die Vrystaat, Netwerk24 en Volksblad se Matrikulant van die Jaar kompetisie. Hy word ook vereer vir sy uitstaande prestasie op kultuurvlak.

Hartlik geluk aan Jurie en Hoërskool Rustenburg met hierdie uitstaande prestasie!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal