)

Fine Arts Association – Hoërskool Rustenburg leerder skitter

Fine Arts Association. Die Rusties spog met graad 8-leerder, Danielle Snyman, wat op 14 Oktober aan die International Fine Arts Association se SA-kampioenskappe deelgeneem het.

Tydens die kompetisie vaar Danielle uitstekend en behaal ‘n 95% in haar Acro-danssolo. Sy word ook in die diamantspan opgeneem wat tydens 2024 Suid-Afrika in Mauritius gaan verteenwoordig.

Danielle is óók as die algehele wenner in haar ouderdomsgroep aangewys en die algehele wenner van die kategorie Acro dance style.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsrtb.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal