Muurbal. Hoërskool Strand het hul muurbal toekenningsfunksie aangebied waartydens hul muurbal-presteerders beloon is vir ‘n suksesvolle jaar.
Toekennings ontvang:
- Heinrich Rossouw: Halfkleure vir 2 jaar in eerste span, Matrieks 2023, Beste O.19 seun en Leierskap
- Elrie Pienaar: Halfkleure vir 2 jaar in eerste span
- Kyle Hart: Volkleure – Boland
- Armin du Plessis: Matrieks 2023
- Alexis Thurtel: O.15D – Mees gewaardeerde spanlid asook Aanhou en Wen
- Ruan Visser: O.15C – Mees gewaardeerde spanlid en Beste vordering O.15 seuns
- Jethro Poole: O.15B – Mees gewaardeerde spanlid
- Malan Reyneke: O.19C – Mees gewaardeerde spanlid
- Hendru Nieuwoudt: O.15A – Mees gewaardeerde spanlid
- Sumari Walser: O.19A – Mees gewaardeerde spanlid en Beste O.19 dogter
- Danelle Shaw: Beste vordering O.15 dogters
- George Landman: Beste vordering O.19 seuns
- Megan Cocklin: Beste O.15 dogter, Beste vordering O.19 dogter en Charise Vorster Skild vir Mees toegewyde speler
- Matthew Cyster: Sportmanskap seun
- Benneline Kruger: Sportmanskapdogter
- Liam Hart: Toewyding en Entoesiasme, Beste O.15 seun
- Beste spanprestasie: O.19A dogters – Benneline Kruger, Sumari Walser, Megan Cocklin (Afwesig: Elrie Pienaar)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf