Interskole Sport – Hoërskool Langenhoven teen Overberg
Interskole Sport. Hoërskool Langenhoven is verheug om aan te kondig dat die Dasse met oortuiging as Interskole 2025 se algehele wenners gekroon is! Hierdie oorwinning is nie net ’n bewys…
Muurbal – Midstream College spog met SA Kampioen
Muurbal. Elzandri Janse van Rensburg van Midstream College in Gauteng is as die o.17-Growthpoint SA kampioen aangewys. Elzandri het uitstekende muurbal op die glasbaan by die V&A Waterfront gespeel, en…
Muurbalspelers in Northerns spanne – Hoërskool Menlopark
Muurbalspelers in Northerns spanne – Hoërskool Menlopark is besonder trots op al hul muurbalspelers. Agt muurbalspelers is ingesluit in verskeie Northerns spanne. Die volgende muurbalspelers is verkies: o/14 o/16 o/19…
Muurbal – Midstream College Muurbalkampioen
Muurbal. Midstream College se o.17 Nasionale muurbalkampioen, Elzandri Janse van Rensburg, is teen hierdie tyd ‘n bekende muurbal naam in die Midstream-gemeenskap. Terwyl die meeste van ons die jaar rustig…
Topskole Muurbal – Hoërskool Gimnasium Paarl
Topskole Muurbal. Hoërskool Gimnasium Paarl se eerste dogtersmuurbalspan het tydens die Topskole Muurbal teen verskeie spanne gespeel. Dit sluit onder andere in Westerford, Eunice en St Anne’s Diocesan College, waar…
Muurbal – Hoërskool Strand toekenningsfunksie
Muurbal. Hoërskool Strand het hul muurbal toekenningsfunksie aangebied waartydens hul muurbal-presteerders beloon is vir ‘n suksesvolle jaar. Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf
Suid-Vrystaat Muurbal – Grey Kollege leerders presteer
Suid-Vrystaat Muurbal. Vyf muurbalspelers van Grey Kollege het presteer tydens die Suid-Vrystaat Muurbal toernooi. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Photos supplied
Muurbal – Hoërskool Witteberg leerder wen O.17 afdeling
Muurbal. Joel Rix, `n Graad 9 leerder en muurbal atleet van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het onlangs aan die “Growthpoint SA National Junior Regional Squash Championship” in Johannesburg deelgeneem. Joel…
Vrystaat Muurbal – Grey Kollege leerders in span opgeneem
Vrystaat Muurbal. Vier leerders van Grey Kollege in Bloemfontein is gekies vir die Vrystaat Muurbalspan. Fawaaz Moosa, Duan Joubert en Mike Schimper gaan aan die IPT’s (interprovinsiale muurbal toernooi) deelneem…
Muurbal – Juffrou aangewys as muurbalkampioen
Muurbal – Juffrou Grizelda du Plessis van Primêre Skool Naudeville, Welkom, is aangewys as kampioen in muurbal. Sy is aangewys is as die Vroue muurbalkampioen. Tydens die Rovers Muurbalklub se…
Kwaggas 1ste Muurbalspan presteer
Agter vlnr: Reynier van Rooyen, ?ine Ferreira, Philip Myburgh, Lloyd Landsberg (Kaptein) en Carmen Venter. Voor vlnr: Mnr M Swanepoel (Afrigter), Alouise Campher (Kapteine), Ian de Jager, Megan Terblanche, Chloê Landsberg en…
Hoërskool Punt muurbal
Hoërskool Punt van Mosselbaai, se eerste span (C-liga) wen Oakdale se 2 spanne 8-4 en 11-1. Spanfoto vlnr: Ernest Lamprecht, Dehan Raal, Karli van der Walt en AJ Gericke
Laerskool Outeniqua Muurbal
Ian de Jager, ‘n Gr 7-leerder van Laerskool Outeniqua in George, is gekies om deel te wees van die Nasionale Muurbal Akademie wat vanaf 9 tot 12 Augustus 2018 by…
Hoërskool Cradock muurbal
Wat op die oog af ‘n titaniese stryd tussen die muurbalspanne van Hoërskool Cradock en Gill College van
Borg vir Kwaggas se muurbalspanne
Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier verskyn die spelers trots saam met hul…
Borg vir Kwaggas se muurbalspanne
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Outeniqua se eerste seuns- en dogtersmuurbalspan, word vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications geborg. Hier…
HS Strand muurbal uitslae.
S.19A Paul Roos Strand wen 13-3 S.19B1 De Kuilen Strand wen 12-3 S.19B2 Fairbairn B Strand wen 14-1 D.19A L Rochelle Strand verloor 3-11 O.15B1 Paul Roos A Strand wen…
Hoërskool Punt-muurbal vs Oakdale
Die muurbalspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai het op 9 Mei 2018 teen die spanne van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal te staan gekom Die A-liga span wen Oakdale 8-4…
Laerskool Outeniqua muurbalspelers vaar goed tydens SA Plattelandtoernooi
Baie geluk aan die volgende 3 muurbalspelers van Laerskool Outeniqua in George, wat uitstekend gevaar het tydens die SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein. Ian de Jager, Tiané Goosen en Aiden le…
Hoërskool Outeniqua leerders opgeneem in Eden Muurbalspan
MUURBALTROTS VAN KWAGGALAND Twaalf spelers van Hoërskool Outeniqua in George – die muurbaltrots van Kwaggaland, is opgeneem in die EDEN Muurbalspan en neem vanaf 27 -30 April in Bloemfontein aan…
Hoërskool Punt leerders na SA Platteland Muurbal toernooi
4 Leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, sal vanaf 26 – 30 April 2018 die SWD by die SA Platteland Muurbal toernooi wat in Bloemfontein sal plaasvind, verteenwoordig. Hulle is…
Nellies weer tops by Mpumalanga Muurbal Interhoër
Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se muurbal seuns eerstespan, wat verlede week die Mpumalanga
HS Punt nog muurbal nuus
WG Strauss wie reeds verkies is tot die SWD o/19 span is nou ook opgeneem in die SA 0/19 Platteland muurbalspan. Hy gaan van 1 – 5 Julie 2017 aan…
Laerskool Outeniqua Muurbal Nuus
Baie geluk aan Ian de Jager van Laerskool Outeniqua in George wat die SA-muurbal plattelandspan no.1 A-afdeling behaal het. Ons hou hierdie kranige muurbal-speler van Outeniqua met groot belangstelling dop.
Hoërskool Strand Muurbal Nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ek stuur ook ‘n foto van die klere oorhandiging van die borg van die HS Strand se eerste muurbalspanne. Johnny Luiters van Bakkie Bar King…
Laerskool Outeniqua – Muurbal
Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het: v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse (Eden A), Tiané Goosen (Eden Ontwikkeling), Megan Terblanche ( Eden…














