Muurbal – Juffrou Grizelda du Plessis van Primêre Skool Naudeville, Welkom, is aangewys as kampioen in muurbal. Sy is aangewys is as die Vroue muurbalkampioen.
Tydens die Rovers Muurbalklub se prysuitdeling op 4 Desember, is juffrou Grizelda ook aangewys as die kampioen in die muurbal B-seksie geslote toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Squash – Miss Grizelda du Plessis of Naudeville Primary School, Welkom, was named champion in the Women’s squash.
Miss Grizelda was also named champion in the B-section squash closed tournament.
Photo supplied