WG Strauss wie reeds verkies is tot die SWD o/19 span is nou ook opgeneem in die SA 0/19 Platteland muurbalspan. Hy gaan van 1 – 5 Julie 2017 aan die SA 0/19 Interprovinsiale muurbalkampioenskappe in Kaapstad deelneem.
Punt-muurbal vs Oakdale: 31/5/2017
Punt se eerste muurbalspan het vir Oakdale 7-5 gewen. Punt wen ook die 2de span van Oakdale, wat ook in die A-liga speel, met 8-4.
Become a Sponsor