Baie geluk aan die volgende 3 muurbalspelers van Laerskool Outeniqua in George, wat uitstekend gevaar het tydens die SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein.
Ian de Jager, Tiané Goosen en Aiden le Grange (v.l.n.r.op foto),  is in die SA Plattelandspan opgeneem.