)

Kwaggas 1ste Muurbalspan presteer

Agter vlnr:  Reynier van Rooyen, ?ine Ferreira, Philip Myburgh, Lloyd Landsberg (Kaptein) en Carmen Venter.

Voor vlnr:  Mnr M Swanepoel (Afrigter), Alouise Campher (Kapteine), Ian de Jager, Megan Terblanche, Chloê Landsberg en Mnr Louis Terblanche (BORG)

Afwesig:  Tinus Botes

Hoërskool Outeniqua in George, se eerste muurbalspan is trots op hul pragtige drag geborg deur Mnr Louis Terblanche van R&S Communications.  Die Kwaggas beleef ‘n uitstekende seisoen en het die gedugte Paarl Gimnasium-span op 19 Julie met 7 – 1 kafgedraf.

Die span bedank Mnr Terblanche opreg vir die borgskap van die afgelope 3 jaar.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal