Baie dankie aan elke borg wat hierdie geleentheid moontlik maak: aan ouers wat donasies/bestanddele geskenk het, lede van die gemeenskap vir die skenk van vleis, gastehuise wat akkommodasie gee, besighede vir skenkings en enige ander borg.
Dit word OPREG WAARDEER!
Kom kuier gerus saam en ondersteun die stalletjies!