Hoërskool Colesberg: Y2Karoo 2019 Voorbereidings is in volle swang
Baie dankie aan elke borg wat hierdie geleentheid moontlik maak: aan ouers wat donasies/bestanddele geskenk het, lede van die gemeenskap vir die skenk van vleis, gastehuise wat akkommodasie gee, besighede…








