Die BK van Hoërskool Hartswater het ‘n Games Night aangebied.
As toegang moes Hartsies nie geld gee nie, maar eerder klere skenk.
Dit sal later oorgedra word aan ‘n liefdadigheidsorganisasie.
#hartsiehartklopvionsgemeenskap
)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…