Hoërskool Hartswater hou Games night
Die BK van Hoërskool Hartswater het ‘n Games Night aangebied. As toegang moes Hartsies nie geld gee nie, maar eerder klere skenk. Dit sal later oorgedra word aan ‘n liefdadigheidsorganisasie.…
)