Topskole Muurbal. Hoërskool Gimnasium Paarl se eerste dogtersmuurbalspan het tydens die Topskole Muurbal teen verskeie spanne gespeel. Dit sluit onder andere in Westerford, Eunice en St Anne’s Diocesan College, waar die span die wedstryde gewen het.
Hoërskool Gimnasium Paarl eindig algeheel vyfde in die land na taai wedstryde teen Midstream College en Epworth High School.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








