)

Framesby Netbal klubtoernooi – Hoërskool Depatch

Framesby Netbal klubtoernooi. Hoërskool Despatch se 0.15, 0.16 en 0.17 netbalspanne het ter voorbereiding van die 2025 seisoen ingeskryf vir die Framesby Netbal klubtoernooi. Die meisies het hul man gestaan en die 0.16 span wen vier uit hul vyf wedstryde en mis die finaal naelskraap.

  • Die 0.17 span dring deur na die finaal na taai wedstryde en verloor ongelukkig, maar spog met ‘n tweede plek.
  • Die 0.15 span speel in die finaal van hul afdeling en verower goud.
  • Kayla van Tonder, 0.15 ontvang die toekenning as Speler van die Toernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsdespatch.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal