Framesby Netbal klubtoernooi – Hoërskool Depatch
Framesby Netbal klubtoernooi. Hoërskool Despatch se 0.15, 0.16 en 0.17 netbalspanne het ter voorbereiding van die 2025 seisoen ingeskryf vir die Framesby Netbal klubtoernooi. Die meisies het hul man gestaan…









