)

Nellies weer tops by Mpumalanga Muurbal Interhoër

Baie geluk aan Hoërskool Nelspruit se muurbal seuns eerstespan, wat verlede week die Mpumalanga Muurbal Interhoër gewen het. Die tweede seunspan het die B-afdeling gewen en die dogters eindig sewende. #nellietrots

Op die foto bo:

A span vl.n.r.:   Ruan Louw : Ruan Fourie: Neil Henning : Rudolf Henning : John Lingashi : Marnus Lessing.  Die kaptein wat die trofee vashou individueel is Rudolf Henning.

Op die foto onder:

B Span v.l.n.r.:  Kyle Mc Donald ; Adam Oosthuizen : Johan Visser : Hugo Oosthuizen : Bernard Helberg

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal