Noordwes Krieket. Sewe leerders van Hoërskool Rustenburg is tot die onderskeie Noordwes krieketspanne verkies.
- Callie Fryer verkies tot die o.16 NW Krieketspan
- Hendré Robinson verkies tot die o.16 NW Krieketspan
- Logan Rossouw verkies tot die o.17 NW Krieketspan
- Tristan van der LInde verkies tot die o.15 NW Krieketspan
- Thian Labuschagne verkies tot die o.15 NW Krieketspan
- Leane Hatting verkies tot die o.19 NW Krieketspan
- Augie Behrens verkies tot die o.15 NW Krieketspan
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf