Noordwes Interhoër. Vrydag,14 Februarie, het die Noordwes Interhoër in Potchefstroom plaasgevind. Die Rusties het nie net oor die wenstreep gevlieg nie, maar het hard gewerk om as algehele wenners uit te kom.
Atlete wat geskitter het:
- Junior Victor Veld: Nathan van Staden
- Beste Veldatleet: Nathan van Staden
- Senior Victor Baan: JP Blignaut
- Seunstrofee: Rustenburg se harde werk het vrugte afgewerp!
Die Rusties het die trofee gewen vir die beste seunsspan asook die algehele wenners! Die rusties sê dat hierdie slegs die begin is!




Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








