KOVSIE Smash Dag 1. Tydens KOVSIE Smash Dag 1 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal:
- Beste bouler – Joshua Visagie Hoërskool Duineveld 5-5
- Hoogste telling behaal – Tiaan Labuschagne Hoërskool Rustenburg 60
- “MVP” – Dian Goud Hoërskool Pietersburg 19.1
- Beste “economy” – Joshua Visagie Hoërskool Duineveld 1.36
- “Strike rate” – Kayden Pienaar Hoërskool Goudveld 266
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf