Heart Health

HJS Paarl Krieketfees – Hoërskool Hans Moore

HJS Paarl Krieketfees. Tydens die HJS Paarl Krieketfees het Hoërskool Hans Moore 19A en 15A van Benoni kragte gemeet teen Paarl Gimnasium. Ettiene Smith, 19A, is aangewys as ‘man of the match’ van hierdie wedstryd en Jared du Toit, 15A, van hul wedstryd.

Hans Moore 19A:

  • Behaal 122 lopies in 33.2 beurte
  • Adrian Watson – 33 lopies
  • Ettienne Smith – 23 lopies
  • Aidan Shaw – 19 lopies

Paarl Gimnasium 19A:

  • Behaal 124 in 38.5 beurte
  • Nathan King – 2/9
  • Kenan Shaw – 2/44
  • Stephan Vermaak – 1/6

Hans Moore 15A:

  • Behaal 63 lopies vir 10 in 31.2 beurte
  • Keenan Serfontein – 19 lopies
  • Connor Diedericks – 4 lopies
  • Hein Awart – 3 lopies

Paarl Gimnasium 15A:

  • Behaal 171 vir 10 in 47.3 beurte
  • Jared du Toit – 3/23
  • Tristan Harris – 2/17
  • Wesley Stander – 2/17
Jared du Toit

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hansmoore.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter

Karate-prestasie. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein kan met trots terugkyk op ’n uitstaande prestasie deur Elvin Pienaar, leerder van Hoërskool Jim Fouché het op 8 November aan die Bushido Challenge…

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op een van hul ster-leerders, Elle-Anne Roper in Graad 5. Elle-Anne is onlangs gekies vir die gesogte Vrystaat 4+1 swemspan. Hierdie…

Leave a Reply

You Missed

Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter

Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville

SANESA Cape Metro Awards – Fairmont High School delighted

SANESA Cape Metro Awards – Fairmont High School delighted

Lente Atletiekkampioenskap – Trio Primêr presteer uitstekend

Lente Atletiekkampioenskap – Trio Primêr presteer uitstekend

Dads and Lads event – St Charles College, Superior Sporting day

Dads and Lads event – St Charles College, Superior Sporting day

Remembrance Day – Grey College Primary took part

Remembrance Day – Grey College Primary took part