)
HJS Paarl Krieketfees – Hoërskool Hans Moore

HJS Paarl Krieketfees. Tydens die HJS Paarl Krieketfees het Hoërskool Hans Moore 19A en 15A van Benoni kragte gemeet teen Paarl Gimnasium. Ettiene Smith, 19A, is aangewys as ‘man of…

EGA Summer Champs 2024 – Hoërskool Hans Moore

EGA Summer Champs 2024. Twee swemmers van Hoërskool Hans Moore, Benoni, Mia en Harold Pienaar, het die afgelope week deelgeneem aan die EGA Summer Champs 2024. Dit is die somerkampioenskappe…

Matriek 2024 Merkers – Hoërskool Hans Moore

Matriek 2024 Merkers. Hoërskool Hans Moore, Benoni, is trots op die nege onderwysers wat aangestel is as Merkers van 2024 se Matriek-eindeksamen vraestelle. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hansmoore.co.za/ Foto’s verskaf

Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 – Hoërskool Hans Moore

Hoofleiers 2025. Hoërskool Hans Moore, Benoni, het hul Hoof- en Onderhoofleiers 2024/25 aangekondig. Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hansmoore.co.za/ Foto’s verskaf

Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Hans Moore

Wiskunde Olimpiade. Tiaana de Vasconselos, leerders van Hoërskool Hans Moore, Northmead Gauteng, het aan die Gauteng Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Sy het die top 20 in Gauteng behaal en is uitgenooi…

Hoërskool Hans Moore musiekleerders skitter

Drie leerders van die Hans Moore Musiekskool, Benoni, het die Unisa Musiekteorie-eksamen in Junie afgelê en skitterende presteer! Twee leerders slaag met lof. Monique Genis (‘n laerskoolleerder) het 93% behaal…

Hoërskool Hans Moore 2019 Matriek-afskeid

Hoërskool Hans Moore van Benoni het onlangs hul matriek-afskeid gehou e naan swier was daar geen tekort nie!  

Hans Moore 1ste Netbalspan die NWU Pukke Sportreeks Naaswenners teen Hoërskool DR Malan

Hoërskool Hans Moore van Benoni se 1ste Netbalspan het as naaswenners van die NWU Pukke Sportreeks uit die stryd getree teen Hoërskool Dr Malan van Meyerton. Hierdie span het ook…

Hoërskool Hans Moore kampioen van NWU-Pukke Sportreeks

Hoërskool Hans Moore van Benoni is die nuwe kampioene van die NWU-Pukke Sportreeks. Die span van Hans Moore het 13 April vir Hoërskool Florida met 19 – 14 in die eindstryd…

Hoërskool Hans Moore leerder verskyn op Unisa se ererol

Brandon Potgieter van Hoërskool Hans Moore in Benoni, verskyn vir die tweede keer in twee jaar op Unisa se ererol vir puik prestasie tydens die Unisa musiekeksamens! Dié keer behaal…

Hoërskool Hans Moore Oosrander Hoërskool Wenner 2018

Hoërskool Hans Moore van Bemoni het deelgeneem aan die 2018 Oos-Randse Kunstefees en stap weg met die titel: Oosrander Hoërskool Wenner 2018. Die Moories het die Ambrosia boekprys ter waarde…

Hoërskool Hans Moore stel hul hoofleiers en onderhoofleiers bekend vir 2019

Hoërskool Hans Moore het onlangs hul hoofleiers en onderhoofleiers vir 2019 bekendgestel. Die Moories spog is trots op leiers vir 2019! Agter vlnr: Dodo Nyoka, Kean Krog (Hoofseun),Tyron Nieuwenhuizen en…

Hans Moore musiekleerders presteer tydens Unisa Praktiese Eksamens

Hoërskool Hans Moore van Benoni se Musiekskoolleerders, o.l.v dr. Marita Badenhorst, het oudergewoonte puik presteer tydens die onlangse Unisa Praktiese Eksamens. Nie net spog die leerders met ‘n 100% slaagsyfer…

HANS MOORE MUSIEKSKOOL UNISA-UITSLAE

11 Leerders van die Hans Moore Musiekskool van Benoni, het die eerste sessie van die Unisa- Praktiese eksamen

Hoërskool Hans Moore se o/16 rugbyspan is Valke Liga wenners

Hoërskool Hans Moore van Benoni se o/16 A Rugbyspan is die  Valke Liga wenners.

Hans Moore bied aan revue 2018

 Datum: 31 Julie, 1, 2, 3, 4 Augustus 2018

Hoërskool Hans Moore presteer tydens Oos-Rand Kunstefees

Die Moories van Benoni het behoorlik presteer tydens die Oos-Rand Kunstefees!!!!! Dodo Nyoka?? het ‘n tweede

Easterns Junior Club Cricket Association – Hans Moore Learners selected

Several learners from Hans Moore High School in Benoni were selected for Easterns Junior Club Cricket

Hans Moore High School Golf day

Hans Moore High School would like to invite you to our Golf day on 6 June 2018 at ERPM Golf Club.  We 

Hans Moore Musiekskool ontvang Merietetoekenning

Die Hans Moore Musiekskool in Benoni o.l.v dr. Marita Badenhorst het ‘n merietetoekenning van Unisa ontvang vir

Atlete van Hans Moore presteer!

Hoërskool Hans Moore, Benoni, se atlete presteer.  Op die foto bo:

Die Hans Moore Musiekskool-leerders presteer!

Die Hans Moore Musiekskool se leerders o.l.v dr. Marita Badenhorst het oudergewoonte puik presteer

Hoërskool Hans Moore, Benoni, skitter met hengel

Die Moories het deelgeneem aan die heel eerste Hoërskool Hengel Liga. Drie spanne het eerste,

Hans Moore, Benoni, proud of their matric results 2017

?Hans Moore High School in Benoni had a matric pass rate of 98% and they have achieved 67

Cricket Team Evergreen T20 Champs

Hans Moore High School’s 1st Cricket Team are the Evergreen T20 Champs!!

Hans Moore cricket results: Weston Michaelmas Cricket Week 2017

Congratulations to Hans Moore High School who wins the trophy

Hoërskool Hans Moore o/15 Span wen Jaru Sevens!

Baie geluk aan die O/15A rugbyspan van HoërskoolHans Moore

Onder 15 Sewes Rugbyspan wen Sutherland Toernooi

Die onder 15 sewes rugbyspan van die Hoërskool Hans Moore het die Sutherland Toernooi gewen.

Esmi van Wyk na ATKV finaal

Esmi van Wyk van die Hoërskool Hans Moore in Benoni, na ATKV Landswye Finaal. Weereens

Leerder van Hans Moore in finale rondte van Master Chef

Baie geluk aan Mej Oosthuizen en haar Moorie span: Tanja Bell en Ike Aniagboso! Hulle het

Blame it on the Boogie – 31 August 2017

U word uitgenooi na die volgende geleentheid wat aangebied word deur Hans Moore

Vorie Krieket 2017

Hoërskool Hans Moore in Benoni se 1ste en O/15 A krieket spanne het albei