?Hans Moore High School in Benoni had a matric pass rate of 98% and they have achieved 67 distinctions.Ā Ā They also achieved a University exemption rate of 50%.
Hoƫrskool Hans Moore van Benoni is baie trots op hul slaagsyfer van 98% die afgelope matriek-eindeksamen.
67 Onderskeidings is ook tydens die eksamen behaal
50% van die matrieks het geslaag met universiteitsvrystelling.
Al die Moories wil graag die Matrieks van 2017 gelukwens met hulle uitstlae en ons uitnemende personeel bedank vir hulle harde werk.
Top Presteerders:
Nastassja Combrink ā 4 onderskeidings
Brandon-Lee Hendricksz ā 3Ā ?onderskeidings?
Dani?l (Johan) Steenkamp ā 3Ā onderskeidings
Al die Moories wil graag ons Matrieks van 2017 gelukwens met hulle uitstlae en ons uitnemende personeel bedank vir hulle harde werk.