)

Hoërskool Hans Moore leerder verskyn op Unisa se ererol

Brandon Potgieter van Hoërskool Hans Moore in Benoni, verskyn vir die tweede keer in twee jaar op Unisa se ererol vir puik prestasie tydens die Unisa musiekeksamens!

Dié keer behaal hy ‘n skitterende 95% vir sy musiekteorie-eksamen wat hy vanjaar in Februarie afgelê het!

Dit is ‘n besonderse prestasie om een keer die Unisa ererol vir toppresteerders te haal, en uiters ongewoon om dit ‘n tweede keer te haal!

Baie geluk aan Brandon en sy musiekonderwyseres, dr. Marita Badenhorst, met hierdie besonderse prestasie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal